Logos Multilingual Portal

Select Language



Albert Camus (1913-1960)


Nacque a Mondovi [Algeria] il 7 novembre 1913 da una famiglia francese residente in Algeria. A Algeri studiò, in condizioni economiche difficili, e cominciò a lavorare come attore e giornalista. Dal 1940 a Paris, partecipò alla resistenza. Nel dopoguerra fu caporedattore del giornale «Combat». Nel 1957 ebbe il nobel per la letteratura (con questa motivazione: "for his important literary production, which with clear-sighted earnestness illuminates the problems of the human conscience in our times"). Nel 1958 compra una casa a Lourmarin [Provenza]. Il 4 gennaio 1960 parte per Paris in compagnia di Michel Gallimard: morì a causa di un incidente automobilistico, a Villeblevin [Yonne]: la sua Facel Vega si schiantò contro un platano sulla nazionale Sens-Paris mentre correva a 140 Km l'ora.


alle moderne revolusies het uitgeloop op \'n versterking van die mag van die staat
as ʼn geneesmiddel teen die sosiale lewe beveel ek die groot stad aan: dit is die enigste woestyn binne ons bereik
as ‘n baas nie sonder sy slaaf kan klaarkom nie, wie van die twee is werklik vry?
die enigste ware vooruitgang is om te leer om alleen alle blaam te dra
die mens is die enigste skepsel wat weier om te wees wat hy is
die teenoorgestelde van beskaafde mense is kreatiewe mense
die toekoms is die enigste soort eiendom wat base vrywillig aan slawe gun
dis nie die stryd wat van ons kunstenaars maak nie, maar kuns wat ons dryf om te stry
hier woon ’n vry man. Niemand dien hom nie
hulle het vir my gesê dat hierdie paar dooies nodig was om \'n wêreld tot stand te bring waarin niemand meer gedood sou word nie
jy sal nooit gelukkig wees as jy bly soek na dit waaruit geluk bestaan nie. En jy sal nooit werklik lewe as jy na die sin van die lewe soek nie
persvryheid is miskien dit wat die meeste gely het onder die geleidelike agteruitgang van die begrip vryheid
politiek en die lot van die mens word bepaal deur mense sonder ideale en grootheid. Dié wat grootheid besit, begeef hulle nie in die politiek nie
sjarme: ’n manier om ’n bevestigende antwoord te kry sonder om enige duidelike vraag te stel
sukses is maklik om te behaal; wat moeilik is, is om dit te verdien
wat saak maak, is nie wat \'n mens sê nie, maar wat nie gesê hoef te word nie
‘n akteur is ‘n opregte leuenaar
’n intellektueel is iemand wie se gees oor homself waak